Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 23 Maart 09:00 – Erediens Sanggroep na koffie 2. Maandag, 24 Maart 18:00 – Basaarbeplanning 3. Dinsdag, 25 Maart 10:00 - Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 4. Vrydag, 28 Maart Wegneemetes Vanaf 17h00. Plein vetkoek @ R10 en chicken mayo vetkoek @ R25. Kontak Lynette of die kantoor vir bestellings. Daar is ook lyste in die voorportaal en by die koffie. 5. Basaar – 31 Mei Vleisbestellings kan nou geplaas word by Riana op 082 564 7728 6. Vrydag, 11 April Verskeidenheidskonsert Die tyd is hier! Kontak vir Tjaart op 082 828 8615 om jou item in te skryf! Kaartjies nou te koop by kantoor. Bestel jou jaffel vir die aand, pannekoek en iets te drinke sal te koop wees. 7. Funksies vir 2025 Datum Projek 11 April Verskeidenheidskonsert 31 Mei Basaar 27 Julie Teelepel-ete 29 Augustus Gholf Dag September Potjie Opskop 25 Oktober Kunsuitstalling 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.