Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
1. Sondag, 13 April 09:00 – Erediens 2. Dinsdag, 22 April 10:00 – Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 23 April 18:30 – FK vergadering 4. Donderdag, 24 April 18:00 – Jeugkommissie 18:30 – Eredienskommissie 5. Vrydag, 25 April 17h00 – Wegneemetes Pregos @ R30. Kontak Lynette of die kantoor vir bestellings. 6. Basaar – 31 Mei 1. Vleisbestellings kan nou geplaas word by Riana op 082 564 7728 2. Hoe kan jy help? • Word deel van die beplanning. Volgende basaarbeplanning is 19 Mei 2025 om 18:00. • Mans – julle word uitgedaag om ‘n bobaas koek te bak. Kontak Ds. Dirk. • Vrouens – Kom ons bak en brou en wees kunstig en maak items vir die Tuisgemaak tafel. Kontak vir Amanda Kotze of die kantoor. • Veiling – Indien jy iets het wat jy vir die veiling wil skenk kontak gerus vir Frans of die kantoor. • Bestanddele - Vanaf April sal die basaarbord in die voorportaal wees met benodighede. • Kategese – Gedurende April en Mei gaan ons weer basaarplakkate maak. • Donasies – Enige donasie sal opreg waardeer word. Kontak gerus vir Atha by die kantoor. 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.