Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. D.M. Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 22 Junie 09:00 – Nagmaal (GEEN Kleuterkerk / Kategese) Koffie na die diens (KKNK) 2. Dinsdag, 24 Junie 10:00 – Bybelstudie 18:30 - Gebedsgeleentheid 3. Vrydag, 27 Junie 18:00 – Kategese Fliek Aand 4. Vrydag, 4 Julie St. Peters Sop Aand in die saal. Vir meer inligting kontak die kantoor. 5. Basaar: Sosaties te koop (bees en vark) @R200 per pak van 10. 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.