Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 24 Aug. 09:00 – Erediens Kleuterkerk & Kategese & KKNK 10:30– Vaalmarina Erediens 2. Vrydag, 29 Aug. Golfdag te Maccauvlei 3. Herverkies van kerkraadslede: Tydens die Kerkraadsvergadering van 13 Augustus is die volgende persone herverkies tot die Kerkraad: OUDERLINGE: Tjaart Kruger en Frans Erasmus DIAKENS: Magda Brand, Gideon Oosthuizen, Marietjie Stone, Riana Malan, Pieter Malan en Hester Erasmus 4. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Meyertonpark: 1. Rudolf Lubbe 2. Barbara Lubbe 4. Projekte: 1. 29 Augustus 2025 – Gholfdag 2. 04 Oktober 2025 – Potjie Opskop 3. 25 Oktober 2025 – Kunsuitstalling 5. Kategese: 1. 27 September 2025 - Kategese Pizza Ralley 2. 28 September 2025 – Kategese Uitreik 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.