Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 9 Nov. 09:00 – Erediens Kleuterkerk en KKNK 10:00 - Kategese 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 11 Nov. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 12 November 18:30 - Kerkraadsvergadering 4. Sondag, 30 Nov. 19:00 – Kerssangdiens 5. 5 Desember 2025 Glimlag Projek 2025 Ons pak koekies vir ouetehuise en kinderhuise. Hoe meer koekies het ... hoe meer kan ons uitgee! Tesame met die Glimlag Projek doen ons ook Kersbederf! Ons wil graag ons barmhartigheidsgevalle bederf met iets lekkers hierdie Kersfees. Dink aan ‘n bederf wat daardie glimlag op iemand se gesig sal sit. 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 8. Oggendboodskappe Indien jy die Oggendboodskappe wil ontvang, kontak gerus vir Ds. Dirk of die kantoor op 016 371 1405. 9. Verbintenisboom Kom sit 'n simboliese en fisiese herinnering aan jou verbintenis met God ... hetsy belydenis van geloof, doop, opnuut verbintenis of net as 'n herinnering aan 'n mylpaal of omkeerpunt in jou geloof. Sit ’n slot aan die boom. Vir enige hulp kontak Ds. Dirk of die kantoor.