Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 16 Nov. 09:00 – Erediens Kleuterkerk en KKNK 10:00 – Kategese Afsluiting 10:30 - Vaalmarina Erediens 2. Dinsdag, 18 Nov. 10:00 - Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 3. Vrydag, 28 Nov. 17h00 : WEGNEEMETE – Hot dogs @ R15 elk. 4. Sondag, 30 Nov. 19:00 – Kerssangdiens 5. 5 Desember 2025 Glimlag Projek 2025 Ons pak koekies vir ouetehuise en kinderhuise. Hoe meer koekies ons het ... hoe meer kan ons uitgee! Tesame met die Glimlag Projek doen ons ook Kersbederf! Ons wil graag ons barmhartigheidsgevalle bederf met iets lekkers hierdie Kersfees. Dink aan ‘n bederf wat daardie glimlag op iemand se gesig sal sit. 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.