Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 21 Des. 09:00 – Erediens 2. Donderdag, 25 Des. 08:00 – Kersdagdiens 3. Woensdag 31 Des. 19:00 – Oujaardiens 4. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 5. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor. 6. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Springs-Oos: 1. Eddie Botha