Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 04 Jan. 09:00 – Erediens 2. Week van Gebed 12 tot 15 Januarie 2026 – Dienste om 18:30. 3. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 4. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.