Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Carlie Schiel DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 11 Jan. 09:00 – Erediens 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. 12 tot 15 Jan. 18:30 – WEEK VAN GEBED 3. 25 Jan. . KATEGESE KEN MEKAAR - direk na die erediens Bring jou kampstoel, piekniekmandjie en drinkgoed en kom kuier saam. 4. Dinsdag, 13 Jan. 11:00 – Barmhartigheidskommissie 5. 26 Jan. 18:00 – Basaarbeplanning Kom val in by die beplanning van die Basaar. 6. 5 – 7 Feb. 2026 KLEREVERKOPE Kontak Lynette of Atha vir meer inligting 7. 14 Maart 2026 STEPHAN JOUBERT Hou hierdie datum oop! Besonderhede sal binnekort volg. 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.