Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
1. Sondag, 18 Jan. 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 19 Jan. 18:30 – Eredienskommissie 3. Dinsdag, 20 Jan. 10:00 – Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 21 Jan. 18:30 - FK 5. Donderdag, 22 Jan. 18:30 – Jeugkommissie 6. Sondag, 25 Jan. KATEGESE KEN MEKAAR – direk na die erediens ‘n Lekker saamkuier-geleetheid om mekaar beter te leer ken. Bring jou piekniekmandjie en kom kuier lekker saam. 7. 26 Jan. 18:00 – Basaarbeplanning Kom val in by die beplanning van die Basaar. 8. 5 – 7 Feb. 2026 KLEREVERKOPE Kontak Lynette of Atha vir meer inligting 9. 14 Maart 2026 STEPHAN JOUBERT Hou hierdie datum oop! Besonderhede sal binnekort volg. Daar is looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 10. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 11. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.