Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 25 Jan. 09:00 – Erediens (Kleuterkerk) 10:00 – Kategese Ken Mekaar & KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. Maandag, 26 Jan. 17:00 – Feeskomitee 18:30 – Basaarbeplanning 3. Dinsdag, 27 Jan. 10:00 – Bybelstudie 18:30 – Gebedsgeleentheid 4. 5 – 7 Feb. 2026 KLEREVERKOPE Kontak Lynette of Atha vir meer inligting 5. 11 Februarie 2026 18:30 – Kerkraadsvergadering 6. Lidmaatskap ontvang: Vanaf NG Oosterlig: 1. Johan Du Preez 2. Mariana Du Preez 7. 14 Maart 2026 STEPHAN JOUBERT Hou hierdie datum oop! Kaartjies nou beskikbaar @ R100 per persoon. Daar is ook looitjies te koop vir die gehekelde deken by Atha of Isabel. 8. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 9. #liefdeinemmers Daar is ‘n groot behoefte vir mediese toerusting (veral rolstoele), indien iemand kan help. 10. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. die kantoor.