Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez DEURKOLLEKTE: GEEN 1. Sondag, 26 Apr. 09:00 – Erediens 2. Dinsdag, 28 Apr. 10:00 - Bybelstudie 18:00 – Gebedsgeleentheid 3. Woensdag, 29 Apr. 17:30 – Feeskommittee 18:00 – Basaarvergadering 4. Donderdag, 30 Apr. 10:00 - #komkuier 5. 5 Mei 2026 08:00 – 12:00 – Klereverkope 6. 8 Mei 2026 19:00 – VERSKEIDENHEISKONSERT (Kaartjies @ R30) Indien jy wil deelneem kontak asb. vir Tjaart by 082 828 8615 Bestel vandag nog jou frankie @ R35 (lys in die voorportaal) 7. 14 Mei 18:30 – Gesamentlike Hemelvaartdiens Hierdie jaar word dit gehou by St. Peters 8. 18 – 21 Mei PINKSTER Elke aand om 18:30 (Ma- Do) met Pinksterfees Sondag. 24 Mei 9. 30 Mei 2026 BASAAR Die Basaarbord met benodighede is in die voorportaal. 10. 21 Aug. 2026 GHOLFDAG – HERONS BANK Vir meer inligting kontak die kantoor of Renita op 082 416 1710 11. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 12. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor. 13. Karwag Daar is ‘n houer in die voorportaal waar ons ‘n bydrae kan gee vir die karwag.