Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 04 Okt. 09:00 – Erediens GEEN Kleuterkerk, Kategese of KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. OKTOBER 2026 Verkondig Die Woord-maand 1. Daar is houertjies en koeverte in die voorportaal vir donasies t.b.v. die Bybelgenootskap 2. Sondag, 25 Oktober – Eredienskollekte t.b.v. die Bybelgenootskap 3. Vrydag, 30 Oktober – Wegneemete t.b.v. die Bybelgenootskap. Kerrie en Rys @R40 vanaf 17:00. Slegs per bestelling. 3. Dinsdag, 06 Okt. 14:30 – Veekraal Bybelstudie 18:00 - Gebedsgeleentheid 4. Woensdag, 07 Okt. 15:00 – Vrouediens 15:00 – Vaalmarina Bybelstudie 5. Boks in voorportaal Daar is ‘n boks in die voorportaal wat gebruik kan word vir preekvoorstelle, gebedsversoeke, dankoffers en seilevorms 6. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 7. Brood benodig: Tans kort ons 30 brode per week vir ons onderskeie projekte wat insluit Broodblik, Koffiekan en Skoolbroodjies. Brood word in die vrieskas gehou en alle skenkings sal opreg waardeer word. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.