Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 11 Okt. 09:00 – Erediens Kleuterkerk, Kategese en KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. OKTOBER 2026 Verkondig Die Woord-maand 1. Daar is koeverte in die voorportaal vir donasies t.b.v. die Bybelgenootskap 2. Sondag, 25 Oktober – Eredienskollekte t.b.v. die Bybelgenootskap 3. Vrydag, 30 Oktober – Wegneemete t.b.v. die Bybelgenootskap. Kerrie en Rys @R40 vanaf 17:00. Slegs per bestelling. 3. Woensdag, 14 Okt. 10:00 - Barmhartigheidsvergadering 4. Vrydag, 16 Okt. 18:00 – Souled-out Youth 5. Lidmaatskap ontvang Vanaf Geref. Kerk Lydenburg: 1. Annatjie Holtzhausen Vanaf Hervormde Kerk Lichtenburg-Oos: 2. Andre De Beer 3. Louisa De Beer Vanaf NG Drie Riviere-Oos: 4. Alfred Gustafson 5. Estelle Gustafson 6. Boks in voorportaal Daar is ‘n boks in die voorportaal wat gebruik kan word vir preekvoorstelle, gebedsversoeke, dankoffers en seilevorms 7. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 8. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.