Datum:
Gemeentedeel:
Nuus:
LERAAR: Ds. Dirk Du Preez 1. Sondag, 25 Okt. 09:00 – Erediens Kleuterkerk, Kategese en KKNK 10:30 – Vaalmarina Erediens 2. OKTOBER 2026 Verkondig Die Woord-maand 1. Daar is koeverte in die voorportaal vir donasies t.b.v. die Bybelgenootskap 2. Sondag, 25 Oktober – Eredienskollekte t.b.v. die Bybelgenootskap 3. Vrydag, 30 Oktober – Wegneemete t.b.v. die Bybelgenootskap. Kerrie en Rys @R40 vanaf 17:00. Slegs per bestelling. 3. Dinsdag, 27 Okt. 10:00 – Bybelstudie 14:30 – Veekraal Bybelstudie 18:00 – Gebedsgeleentheid 4. Donderdag, 29 Okt. 10:00 - #komkuier 5. Vrydag, 30 Okt. 07:00 – 13:00 : Klereverkope 17:00 – Wegneemete 6. 07 Nov. Rolbaldag – Kaartjies beskikbaar teen R80/persoon. Kontak asb. die kantoor om jou plek te bespreek. Hamburgers @ R50 sal te koop wees. 7. 20 Nov. 19:00 – Kerssangdiens 8. 04 Des. 18:00 – Glimlag Projek Ons pak koekies vir kinderhuise en ouetehuise. Ons versamel ook toiletries om saam uit te gee. Donasies kan in ons seilboot in die voorportaal gesit word. 9. Boks in voorportaal Daar is ‘n boks in die voorportaal wat gebruik kan word vir preekvoorstelle, gebedsversoeke, dankoffers en seilevorms 10. Broodblik Daar sal elke Sondag buite by die kantdeur ‘n brood beskikbaar wees vir die wat dit benodig. 11. Besoeke Indien jy huisbesoek of siekebesoek benodig, kontak asb. jou kerkraadslid, Ds. Dirk of die kerkkantoor.